Toppunt

Wat is die toppunt van wensdenkery?
‘n Muis wat op sy rug, met ‘n ereksie, die Vaalrivier afdryf en skree: “Lug daai brug! Lug daai bliksemse brug!”

 

Wat is die toppunt van vernedering?
Wanneer ‘n man met ‘n ereksie teen ‘n muur vasloop en sy neus raak eerste die muur!


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply