Vergeet

Die ou vergeet verskriklik vinnig. Hy gaan toe dokter toe om sy eienaardige afwyking te identifiseer. By die dokter aangekom vra die dokter vir hom wat fout is. Hy deel toe die dokter mee dat hy verskriklik vergeetagtig is en hy kan niks onthou nie. Die dokter vra hom toe nou goed soos wat vergeet jy …
Hy kyk die dokter snaaks aan: “WAT VAN WAT?”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply