Verjaarsdag

Hallo, is dit die Suid-Afrikaanse Polisie?
Yes, what you want?
Ek wil net rapporteer dat ek vermoed my buurman, Fanie van der Merwe, versteek dagga in sy vuurmaakhout.
Yes … thank you for your co-operation and information in combating crime and violence, in our society, particularly, sir.
Die volgende dag is die SAP op Fanie se voorstoep. Hulle deursoek sy lapa en kap al sy duisende houtstompies in stukkies op, maar hulle kan geen dagga vind nie.

Die volgende dag lui die foon in Fanie se huis:
Hey, Fanie! Was die polisie daar by jou?
JA!
Het hulle jou hout opgekap?
JA …
Geluk met jou verjaarsdag ouboet!

Lewer kommentaar

Leave a Reply