Twee vlooie kom uit die fliek uit. Die een sê vir die ander: “Spring ons huis toe of vat ons ‘n hond?”
‘n Vlooi hardloop by ‘n kroeg in, slaan vyf dubbel whisky’s weg, hardloop uit, spring in die lug, moer op sy bek neer, staan op en skree: ‘O Hel! My hond is gesteel!’
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
