Voet

Die jong dame en haar vriend het jare lank gekorrespondeer en diep verlief geraak sonder om mekaar ooit te ontmoet. Maar eendag vra die vriend die jawoord, en hulle haak af en vertrek op hul wittebrood. ‘n Week later ontvang die moeder van die bruid ´n traanbedrupte brief:
Moeder, ek is diep geskok. Ek het op ons huweliksnag ontdek Jan het net een voet.
Ma is nie links nie en skryf terug:
Ek weet nie hoekom jy kla nie, jou pa het net drie duim.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply