Vraag: Wat is groot, groen, donserig en as dit uit ´n boom uit op jou val is jy dood?
Antwoord: ´n Pool-tafel.
Wat is swart en vlieg in die woestyn?
‘n Swerm Marmite.
Wat is swart, sit in ‘n boom en as dit op jou val is jy dood?
‘n Vleuelklavier.
