Wind

‘n Man gaan dokter toe met die klagte dat hy gedurig winde het. Hy kan dit niet beheer nie en weet nie wat om te doen nie. Dit veroorsaak baie verleentheid.
"Kom, ons kyk", sê die dokter, terwijl hy ‘n paal wat zes voet lank is, met ‘n blink haak aan die een eindpunt daarvan, uit die kas haal.
"Wat gaan jij daarmee doen?" vra die man benoud.
"Die vensters oopmaak", sê die dokter.

bydrae: Lut Peters


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply