Honde onwettig

Voorgestelde wetgewing in Iran is daarop gemik om die besit van honde onwettig te maak.

Indien die wet in werking tree sal enige honde wat in die openbaar verskyn gekonfiskeer word en die eienaar sal ’n boete opgelê word van ongeveer R3 500.

(via Roekeloos)

Lewer kommentaar

Leave a Reply