American Grotesque: The Life and Art of William Mortensen

William Mortensen (1897–1965) het nie juis veel erkenning ontvang vir sy kuns in sy leeftyd nie. In Hollywood is hy wel gebruik in die 1930’s om foto’s te neem van sterre soos Fay Wray en Jean Harlow. Vandag is sy werk egter baie gesog. American Grotesque: The Life and Art of William Mortensen is ’n uitstekende nuwe boek wat fokus op Mortensen se lewe en kuns.

american grotesque

Lewer kommentaar

Leave a Reply