ArtKaroo

Elke oggend tydens 2012 se Klein-Karoo Klassique bied ArtKaroo jou ‘n avontuur en kreatiwiteit in ‘n afgesonderde plek in die Karoo-veld met ‘n kunstenaar om saam te skilder. ‘n Gazebo, vervoer, kunsmateriale en verversings word verskaf. Bring sonskerm en ‘n hoed.

ArtKaroo Café bied vegetariese geregte in hul lowergroen tuin. Hulle is gelisensieerd en het ook ‘n Wi-Fi hotspot. Egte Karoo beeldende kuns, ‘n keur van Karoo kunstenaars se sielswerk, is te sien in die sandsteen galery.

Klein-Karoo Klassique 2012

9 en 11 Augustus om 08:30
ArtKaroo, Oudtshoorn
Besprekings noodsaaklik: 044 279 1093 | janet@artkaroo.co.za

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar