Eylül Aslan se foto’s flankeer met die absurde.

Tegnies is sy foto’s uitstekend, veral ten opsigte van die gebruik van warm lig en helder kleure. Hy steur hom ook nie aan die formele reëls vir komposisie nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply