Sulayman Human speel Liszt
Sulayman Human, die jong Suid-Afrikaanse pianis en ATKV-wenner, speel gewilde komposisies uit Franz Liszt se klaviersuites Anneés de pèlerinage (Pelgrimsjare): Au bord d’une source (By die fontein) en Italie (Italië) sowel as sonnette 47, 104 en 123, en die sonate in B-mineur, S.178.

Laasgenoemde werk word dikwels beskryf as die hoogtepunt in Liszt se klavier-oeuvre.

Met: Sulayman Human

Genre: Klassieke musiek
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R110 | R130 by die deur
Plek: Fismer, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 2018 12:30
Woordfees 2018


Sulayman Human speel Liszt

Sulayman Human speel Liszt


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply