Tim Kliphuis-trio
Ná hul sukses by die Woordfees in 2017 keer die gevierde Tim Kliphuis-Trio van Nederland terug.
Ná hul sukses by die Woordfees in 2017 keer die gevierde Tim Kliphuis-Trio van Nederland terug.
Kliphuis, ’n klassiek geskoolde violis; die Dublinse kitaarspeler, Nigel Clark, en basspeler Roy Percy van Edinburg, het reeds groot sukses behaal met hul eiesoortige vermenging van jazz, sigeuner- en crossover-musiek, en volg in die voetspore van die vader van jazz-violiste, Stéphane Grappelli.
Met: Tim Kliphuis (viool), Nigel Clark (kitaar) en Roy Percy (bas)
Genre: Jazz
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100 – R140 | R120 – R160 by die deur
Plek: Endler-saal, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 2018 20:00
Woordfees 2018
Tim Kliphuis-trio

(foto: Tim Kliphuis)
Tim Kliphuis-trio
Roekeloos
2.5
