Mwangi Hutter is die naam wat man en vrou, Ingrid Mwangi en Robert Hutter, gebruik vir hulle werk.
Mwangi is ’n Keniaan en Hutter ’n Duitser. Hulle doen al hulle werk saam en is vaardig in verskeie mediums. Hulle beskou hul werk as ’n klankbord vir die veranderende kulturele realiteit van gemeenskappe.
