#Woordfees Wêrelde weg, wêrelde naby

Ons mag dalk wêrelde weg van mekaar woon, maar ons taal is na aan mekaar.

Kom hou piekniek saam met ‘n verskeidenheid Nederlandse, Belgiese en Afrikaanse digters en skrywers, musikante en taalliefhebbers. Met voorlesings, musiek en kos uit die Lae Lande en Suid-Afrika.

Hierdie beloof om ‘n makietie vir jonk en oud te wees wat jy nie wil misloop nie!

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 3 uur
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: Weltevreden, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 2016, 15:00

Woordfees 2016

Wêrelde weg, wêrelde naby,
Roekeloos,
24 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply