Marieke Kruger ondersoek die krag van suggestie in haar tekeninge. Sy stel voor dat dit iets bevat wat jou kan lei tot ’n wonderbaarlike ervaring.

Hierdie uitstalling bevat reuse-portrette wat Kruger gemaak het van gevangenes.

Plek: Oliewenhuis Kunsmuseum, Bloemfontein, tot 20 Augustus 2017.

Lewer kommentaar

Leave a Reply