Suid-Afrika het ’n nuwe wêreldkampioen – in paalsport. Benita Bouwer (43) het vandeesmaand ’n goue medalje verwerf in die vroue meesters afdeling by die Internasionale Paal Sport Federasie (IPSF) se kampioenskap in Nederland.