Skouer aan skouer met twee geboue in Rissikstraat, Haenertsburg, staan Afrika se kleinste kunsgalery.

Die galery was ’n idee van Peter Shackleton, wat Afrika se kleinste galery wou skep. Daar pas net een persoon op ’n slag in die galery.

Foto: Sue Ettmayr

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply