Emphatic Whispers is ’n  groepuitstalling wat die potensiaal van kuns ondersoek om ons meer empatieke wesens te maak. Empatie strek verder as simpatie en deernis; dit is die vermoë om met ander mense oor die weg te kom op ’n manier wat jy hulle lewens verstaan, asof dit jou eie was.

Die uitstalling is by Smith Studio, Kaapstad, tot 27 Julie 2019.

Closet Case (2019), Brett Charles Seiler

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar