Die 11de FNB JoburgArtFair is die mees uiteenlopende tot op hede, met ’n sterk verteenwoordiging van regoor Afrika. Vanjaar sal die fees meer as 60 uitstallers in vier kategorieë insluit. Die gekose galerye en organisasies kom uit 14 lande regoor Afrika, Europa en die Verenigde State met kontinentale galerye van Angola, Ethiopië, Ghana, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Suid-Afrika, Uganda en Zimbabwe.

Jo’burg Art Fair
7 – 9 September 2018
Sandton, Johannesburg
Jo’burg Art Fair inligting >>
