FNB JoburgArtFair 2018 Die 11de FNB JoburgArtFair is die mees uiteenlopende tot op hede, met ’n sterk verteenwoordiging van regoor Afrika.