Beth Diane Armstrong se uitstalling, in perpetuum, bevat nuwe beeldhoukundige vorme, video, tekeninge en installasies, gebaseer op ander kunswerke.
Armstrong, Standard Bank se Jong Kunstenaar van die Jaar vir die Visuele Kunste, werk hoofsaaklik met staal.
in perpetuum fokus doelbewus op die idee van herhaling, van ’n ewigdurende siklus.
Genre:Visuele kuns
Ouderdomsbeperking: – Geen
Kaartjies: GRATIS
Plek: Monument Gallery & amfiteater, Grahamstad
Datum: 29 Junie – 9 Julie 2017
Nasionale Kunstefees 2017
in perpetuum

“Division Process” – Beth Diane Armstrong
in perpetuum
Roekeloos
3
