Johannesburg Kunsgalery

Die Johannesburgse kunsgalery, oftewel die Jag, is meer as ‘n eeu jonger as die Rijksmuseum, maar vier darem hierdie jaar hulle honderdste bestaansjaar. Maar hoe gaan dit met kuns in Suid-Afrika. Wim Pijbes het aan ons gesê selfs die hoof van die Louvre kan kla oor geld. Kan dit waar wees of het die Europeërs nie ‘n benul van wat sukkel nou eintlik beteken nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply