Judy Dater

Judy Dater is ’n bekende Amerikaanse fotograaf. Haar gewildste foto is sekerlik die een van Imogen Cunningham, een van die eerste vroue fotograwe in Amerika, wat ’n kaal model, Twinka Thiebaud, in ’n woud teëkom.

Die foto’s wat hier verskyn was deel van Dater se solouitstalling by die Witkin- Galery in New York in 1972.

Imogen Cunningham

Judy Dater

Judy Dater

Judy Dater

Judy Dater

Judy Dater

Lewer kommentaar

Leave a Reply