Mandela skildery kry voete in New York

Diewe is weg met ‘n skildery van Nelson Mandela by ‘n galery in New York. Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Conor McCreedy se skildery van Mandela is sowat R100 000 werd. Die skildery is een van talle afbeeldings van bekende persone wat tydens die rooftog gebuit is.

McCreedy is tans in New York vir die Frieze Kunsweek.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar