Die fotograaf Maria Svarbova is gefassineer deur die steriele en meetkundige estetika van ou swembaddens, veral dié wat tydens die sosialistiese era in haar geboorteland, Slowakye, gebou is.

Kyk hoe effektief gebruik sy helder pastelkleure en harde skaduwees.

Lewer kommentaar

Leave a Reply