90% van al die wetenskaplikes wat ooit geleef het, leef vandag.
Hierdie eenvoudige statistiek beklemtoon die krag van die eksponensiële groei in die wetenskap die afgelope eeu.
As die wetenskap eksponensieel groei, is die geweldige tegnologiese vooruitgang die afgelope 200 jaar net die oortjies van die seekoei.

