Winkels in New York bekoor met uitstallings

Dis winter in New York en Fifth Avenue sit sy beste voetjie voor met liggies en uitstallings uit sprokiesverhale.

Met net die druk van ’n knoppie deur die winkelgroep Lord and Taylor, kry dié tonele lewe.

Dié uitstalling, The Best and Brightest of All, het meer as 75 kunstenaars en ambagsmanne vir meer as nege maande besig gehou.

Lewer kommentaar

Leave a Reply