The Tutu Project is die breinkind van die fotograaf Bob Carey. Met net ‘n tutu aan poseer hy oraloor vir die kamera.

Die webwerf thetutuproject.com het verlede maand die lig gesien en samel geld in vir borskanker met behulp van Carey se foto’s.