Moet nie die jongste uitstalling in die Grevilleas Galery, Wellington, misloop nie.
In vandeesmaand se uitstalling is werke van die volgende kunstenaars: Peter Clarke, Judy Woodborne, Clementina Van der Walt, Sue Kingma, Nicolaas Maritz, Kiki Kemp, Fanie Marais, Selwyn Pekeur en Mariette van Velden.
Plek: Grevilleas Galery, Breytenbach sentrum (h/v Burger en Malherbestraat,Wellington)
Die uitstalling duur tot die 28ste April 2011.
