Let op die gemak waarmee mense hulle distansieer van hul oordele, hul besluite.

Dit is die saak wat Layziehound Coka aanroer in sy solo-uitstalling Not a Judge, Not a Saint. Coka spreek ook die magsverdeling aan in die samelewing, van godsdiens tot politiek.

Not a Judge, Not a Saint is by die Eclectica Contemporary in Kaapstad tot 1 Oktober 2017.

Lewer kommentaar

Leave a Reply