Omtrent 170 jaar gelede, tydens Japan se Edo-periode, is ’n perkament van meer as 10 meter geskep deur ’n onbekende kunstenaar. Dit was getiteld He-gassen, “Poep-oorlog”.

Soos jy kan sien is niks veilig in die oorlog nie en waaiers word gebruik vir verdediging.

Die uitbeeldings was waarskynlik politieke kommentaar oor Japan se beleid van isolasie daardie tyd.

Interessant dat vrouens ook in die voorste linie was in hierdie “oorlog” … of die Japanese het geweet wie die beste “poepers” was.

Lewer kommentaar

Leave a Reply