Maria Tallchief was ’n hoofdanser van die New York City Ballet. Hier dans sy in George Balanchine se Orpheus in 1948.
Tallchief was ’n lid van die Indiaanse Osage-stam en Amerika se eerste prima ballerina.
Die foto is geneem deur George Platt Lynes.