Kontemporêre Afrika-kuns het ’n reuse- hupstoot gekry toe ’n veiling in die kategorie by Sotheby’s in Londen amper R48 miljoen opgelewer het.

Een van die waardevolste werke op die veiling was Irma Stern se “Sunflowers” (1942) wat vir net meer as R7 miljoen verkoop het.

Nog ’n Suid-Afrikaner, Nicholas Hlobo, het sy debuut gemaak en in die proses sy 2006-werk wat hier verskyn vir meer as R1 miljoen verkoop.

ongetiteld, Nicholas Hlobo, 2006
ongetiteld, Nicholas Hlobo, 2006

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar