Die polisie is op die spoor van twee mense wat daarvan verdink word dat hulle ‘n tekening deur die bekende Nederlandse skilder Rembrandt van Rijn uit ‘n hotel in Kalifornië gesteel het.