Sally Mann

Sally Mann is een van Amerika se bekendste en mees bekroonde fotograwe. Daar is ’n ongelooflike eenvoud en rustigheid wat haar werk kenmerk. Haar gunsteling onderwerpe is haar kinders, verval en die dood.

Sally Mann
Sally Mann
Sally Mann
Sally Mann
Sally Mann
Sally Mann

Lewer kommentaar

Leave a Reply