Skilderswerkwinkel

‘n Werkwinkel by vanjaar se Cederberg Kunstefees wat op almal gerig is – van beginners tot kenners.

Deelnemers moet verkieslik met akrielverf werk maar kan ook met olie verf. `n Beperkte hoeveelheid materiaal en verf is beskikbaar om mee te eksperimenteer.

Die skilderswerkwinkel vind plaas in die Blommekerk en word deur die Wesland-kunsvereniging aangebied.

Meer inligting? Bel Lindie Melle by 083 946 9252 of 027 482 2509, of vir Des Brand by 027 213 2567 of 073 2295 093.

Cederberg Kunstefees 2010

Lewer kommentaar

Leave a Reply