He Xiangyu se afgeblaasde leer tenk.
Die tenk is gebaseer op die T34-tenk wat algemeen voorkom in die kunstenaar se tuisdorp Dandong naby die Noord-Koreaanse grens. Ten spyte van die afgeplatte voorkoms, het die tenk nog die mag om te intimideer en eggo dit die gebeure 30 jaar gelede op die Tiananmen-plein.
Die kunswerk is gewaardeer teen R7 miljoen plus.

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
