Andre Stead se uitstalling The Emergence of Man is tans by die Christopher Moller Art Galery in die Tuine, Kaapstad.
Stead se uitstalling is ’n vrolike opwindende konkoksie met ’n sin vir humor.
Jy het nog kans tot die 4de Desember 2014 om dit te sien.
Ps. Indien jy toevallig by die Indochine Restaurant in Stellenbosch beland, loer na sy “The Flight of Swallows” wat daar uitgestal word.

