Beeldende Kuns en geaffilieerde kunstenaars
Roekeloos
15 Julie
Roekeloos
15 Julie
’n Uitstalling van kunswerke wat oor die laaste jaar deur studente, dosente en kunstenaars geaffilieer met die Departement van Beeldende Kuns aan die Universiteit van die Vrystaat geskep is.
Genre: Kuns
Datum: Daagliks 09:00 – 19:00
Prys: GRATIS
Plek: Foyer, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
