#Vryfees Torings

Torings
Roekeloos
15 Julie

Torings is ’n installasie van meer as 100 keramiekstukke wat deur 50 kunstenaars van Bloemfontein en omliggende streke geskep is.

Die projek is die gevolg van gemeenskapwerksessies aangebied deur die Universiteit van die Vrystaat.

Keramiekkunstenaar Dina Grobler en argitek Philippa Tumubweinee het die installasie ontwerp as ’n metaforiese struktuur wat ons interafhanklikheid van mekaar simboliseer.

Genre: Kuns
Datum: Daagliks 09:00 – 19:00
Prys: GRATIS
Plek: kykNET-Scaena-foyer, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply