#Vryfees Plastiekgeskiedenis / Plastic histories

Plastiekgeskiedenis / Plastic histories
Roekeloos
14 Julie

Die meeste 19de eeuse en selfs eietydse monumente in post-koloniale lande is tipies ’n viering van mans se prestasies in diens van die ryk van hul volke.

Dit is beslis die geval in Suid-Afrika waar sulke geskiedkundige standbeelde in oorvloed is.

Soms gebou op die vrese van koloniale verbanning, soms om oorlogsverlies te erken, dien hierdie monumente om herinnering in openbare plekke kollektief te vorm en te verseker dat individuele herinnering nie faal nie. Tog, ons weet ons geheue, ver van gevorm in klip (of brons), is plasties in die sin dat dit voortdurend verander en gevorm word volgens ons nuwe kennis van die verlede.

Plastiekgeskiedenis, deur die Australiese kunstenaar Cigdem Aydemir, is ’n poging om dié proses te visualiseer, veral om in die openbaar die bydrae van vroue van alle rasse, gemeenskappe en seksuele oriëntering tot die groot verhaal van ’n post-apartheid Suid-Afrika te erken.

Kunstenaar: Cigdem Aydemir

Genre: Kuns
Datum: Daagliks 10:00 – 17:00
Rondleidings: Di 15 Julie 11:00, Wo 16 Julie 14:00, Sa 19 Julie 11:00; ontmoet by die Pres. Steyn-standbeeld, Rooiplein
Prys: GRATIS
Plek: Rooiplein & Johannes Stegmann-kunsgalery, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar