Andersheid (Otherness)
Roekeloos
14 Julie
Roekeloos
14 Julie
Die uitstalling sluit in ’n gesamentlike installasiewerk sowel as gekeurde projekte wat deur studente aan die departement Argitektuur, Universiteit van die Vrystaat, gedurende verlede jaar voltooi is.
Die gekeurde projekte is toegewy aan die bevordering van “andersheid” as ’n argitektuuronderwerp en -morfologie.
Kurators: Jan Ras & Henry Pretorius
Genre: Argitektuur
Datum: Elke dag, 10h00 – 17h00
Prys: GRATIS
Plek: Galery, Departement Argitektuur, Dekaanstraat, Bloemfontein
