#Vryfees Marthie Maré: Legkaart van jou gesig

Marthie Maré: Legkaart van jou gesig
Roekeloos
14 Julie

Marthie Maré is van die eerste voltydse praktiserende fisionome in Suid-Afrika.

Sy het in haar beroepslewe meestal gewerk in die vermaaklikheid-, gasvryheid-, verkope en bemarkingsvelde. Hier het sy haar talent geslyp en vandag gebruik sy fisionomie (’n studie van die gesig) om kliënte te help verstaan dat effektiewe kommunikasie van kardinale belang is om goeie verhoudings te
smee.

Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik.

Ilse Salzwedel gesels met haar oor hierdie fassinerende onderwerp.

Met: Marthie Maré & Ilse Salzwedel

Genre: Gesprekke
Taal: Afrikaans 
Datum: 15 Julie 15:00
Prys: GRATIS
Tydsduur: 50 minute
Plek: Eksamenlokaal 4, oorkant Callie Human-sentrum, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply