1773

Wolraad Woltemade verdrink toe hy bemanning van De Jonge Thomas red by Soutrivier. Hy word ’n simbool van heldedade.

1824

’n Pamflet word in Kaapstad opgeplak wat Lord Charles Somerset, die goewerneur, daarvan beskuldig dat hy ’n onnatuurlike verhouding het met dr. James Barry, wat die eerste keisersnee uitgevoer het. Na haar dood is dit bevestig dat dr. Barry ’n vrou was.

1966

Bob Dylan word in die Royal Albert Hall, Londen, uitgejou toe hy die eerste keer in Brittanje ’n elektriese kitaar gebruik.

Lewer kommentaar

Leave a Reply