#Aardklop Zoid en Van Coke

Ná die reuse-sukses van hul oorweldigende liedjie “Toe vind ek jou”, ’n groot treffer op radio en sosiale media, is Karen Zoid en Francois van Coke saam te sien in ’n volbloed-rock-’n-roll-produksie.

Weesgewaarsku: Dié vertoning is nie vir mense wat lig in die broek is nie.

Met: Karen Zoid, Francois van Coke en ’n orkes wat die dak gaan lig.

* Première *

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R130
Plek: kykNET Ouditorium, Potchefstroom
Datum: 9 Okt. – 20:30

Aardklop 2015

Zoid en Van Coke,
Roekeloos,
10 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar