Adam Tas, die boeredigter uit die Bosveld bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums. Kos vir die siel musiek wat al vir meer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans.
Kom vier Valentynsdag by Die Boer teater restaurant in Durbanville met AdamTas (solo).
Kaartjies kos R250 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com
