Die Argentyse komponis Adrián Iaies se loopbaan strek reeds oor 30 jaar.
Downbeat het hom op die lys van 2017 se beste jazz komponiste gehad. Die Colegiales Quartet is op die been gebring om te fokus op Argentynse volksmusiek, soos vertolk binne die jazz milieu deur Iaies.
Met: Adrián Iaies, Federico Siksnys, Diana Arias & Facundo Guevara
Adrián Iaies: The Colegiales Quartet
Genre: Jazz
Taal: English
Ouderdomsbeperking: –
Kaartjies: R95
Plek: DSG-ouditorium, Grahamstad
Datum: 1 Julie 2018
Adrián Iaies: The Colegiales Quartet

Adrián Iaies: The Colegiales Quartet
Roekeloos
2.5
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
