Altyd bymekaar

Altyd bymekaar
Roekeloos

Idols was nie die laaste sien van Bernice nie. Die jong dame met formele opleiding in musiek-teater se eerste album, Altyd bymekaar, is nou beskikbaar.

Alles van liedjieskryf tot produksie van Altyd bymekaar is hanteer deur Charl Lombard van Dertig Nul Ses en Larry Pullen van Wasserfall.

Bernice mik vir ‘n wye gehoor. Hoofsaaklik is dit Afrikaanse pop afgewissel met swaar ballades en die interessante keuse – Def Leppard se “Hysteria”.

Die titelsnit “Altyd bymekaar” kry reeds lugtyd op RSG en doen nie te sleg op YouTube nie.

altyd bymekaar
altyd bymekaar

Koop / Buy Altyd bymekaar …

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply