Amanda Sedgwick bespeel al meer as 15 jaar die saksofoon.
Hierdie Sweedse musikant het al klas gegee by die Kungl. Musikhögskolan i Stockhölm (Koninklike Musiekskool) en het al ’n hele paar albums die lig laat sien.
In hierdie produksie speel sy saam met ’n groep jong Suid-Afrikaners.
Met: Amanda Sedgwick, Robin Fassie-Kock, Bokani Dyer, Romy Brauteseth & Marlon Witbooi
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: – Geen
Kaartjies: R90
Plek: SB Jaz & Blues Café , Grahamstad
Datum: 4 Julie 2017
Neolektra

3
